Saturday, December 31, 2011

a pink rose // 'n pienk roos

...watercolour.../...waterverf...
---
...I hesitated quite a bit before picking up a brush again because I am still recovering from some after effects of meningoencephalitis.  The enjoyment by doing something like this again is really wonderful. :))
---
...ek het baie getwyfel in myself voordat ek weer 'n kwas in my hand gesit en begin verf het aangesien ek nog nie heeltemal herstel het van die na effekte van meningoencephalitis nie. Die genot wat ek daaruit geput om weer so iets te doen is wonderlik :))

2 comments:

  1. Lovely rose Heidi - hope you heal quickly xx

    ReplyDelete
  2. Thank you Vicki - soon I'll be running around seeking inspiration again ;))

    ReplyDelete